Wie vals gode aanbid, minag God se goedheid. Ek sal met lofliedere vir U ’n offer bring. Ek sal doen wat ek beloof het. Net die HERE bring verlossing!” Toe het die HERE die vis beveel en hy het Jona op die strand uitgespoeg.
Lees JONA 2
Luister na JONA 2
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: JONA 2:8-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's