Die HERE, die Almagtige, sê: “Ek sal sorg dat insekte julle oes nie verwoes nie en julle wingerde op die landerye nie misluk nie. Dan sal al die nasies julle as geseënd beskou omdat julle land begeerlik is.” Dit is wat die HERE, die Almagtige, sê.
Lees MALEAGI 3
Luister na MALEAGI 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: MALEAGI 3:11-12
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's