Maleagi 3:11-12

Maleagi 3:11-12 DB

Ek sal sorg dat julle lande weer goeie oeste het en julle wingerde se druiwe volop sal wees, sê die Here van die oorvloed. Julle land sal so ’n wonderlike plek wees dat die mense van die ander lande sal sê: “Kyk hoe seën die Here hulle.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 3:11-12