MATTEUS 15:18-19

MATTEUS 15:18-19 NLV

Maar slegte woorde kom uit ’n slegte hart en maak die persoon wat hulle uitspreek, vuil. Wat uit die hart kom, is slegte gedagtes, soos om moord te pleeg, ontrou te wees in die huwelik, onsedelikheid te bedryf, te steel, leuens te vertel en mense te belaster.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 15:18-19