Matteus 15:18-19

Matteus 15:18-19 AFR20

Maar wat by die mond uitgaan, kom uit die hart, en daardie dinge maak die mens onrein. Uit die hart kom daar immers bose gedagtes, moord, owerspel, onsedelikheid, diefstal, valse getuienis en lastering.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 15:18-19