MATTEUS 6:9-10

MATTEUS 6:9-10 NLV

Bid dan soos volg: Ons Vader in die hemel, laat u Naam geheilig word. Laat u koninkryk kom. Laat u wil hier op aarde uitgevoer word soos in die hemel.