MIGA 4:12
MIGA 4:12 NLV
Maar hulle weet nie hoe die Here dink nie en verstaan nie sy planne nie. Hy gaan hulle bymekaarmaak soos gerwe op die dorsvloer.