NEHEMIA 9:16-17

NEHEMIA 9:16-17 NLV

Maar ons voorouers was verwaand en hardkoppig, hulle wou u bevele nie gehoorsaam nie. “Hulle was ongehoorsaam en het vergeet van al die wonders wat U vir hulle gedoen het. Hulle was hardkoppig. Hulle het ’n leier aangestel om hulle terug te vat na hulle slawerny in Egipte. Maar U is ’n God wat vergewe, genadig en vol deernis. U word nie vinnig kwaad nie, U is liefdevol en getrou. U het hulle nie in die steek gelaat nie

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 9:16-17