Nehemia 9:16-17

Nehemia 9:16-17 DB

Maar ons voorvaders was verwaand en hardkoppig. Hulle het geweier om te doen wat U sê. Hulle wou nie luister nie. Hulle het vergeet van al die wonderwerke wat U langs die pad gedoen het. Hulle was vasbeslote om terug te gaan Egipte toe om weer slawe te wees. Maar, God, U is bereid om te vergewe. U is vol goedheid en ontferming, U tree met deernis en liefde op. Daarom het U hulle nie aan hulle eie lot oorgelaat nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 9:16-17