SPREUKE 1:32-33

SPREUKE 1:32-33 NLV

“Dwase draai van my af weg na die dood toe. Die gekke se dwaling kos hulle die dood. Deur hulle selfvoldaanheid word die dwase vernietig. Elkeen wat na my luister, sal veilig wees. Vir rampe hoef hy nie bang te wees nie.”