Spreuke 1:32-33

Spreuke 1:32-33 DB

Dom mense loop hulle in die dood vas. Hulle is so selfversekerd, maar hulle word vernietig. “Wie die wysheid ernstig opneem, is ’n gelukkige mens. Hy sal veilig voel en geen angs vir die lewe hê nie.”