PSALMS 20:7-8

PSALMS 20:7-8 NLV

Nou weet ek: die HERE red sy gesalfde koning. Vanuit sy heilige hemel verhoor Hy hom en red hom deur sy groot mag. Sommige volke vertrou op strydwaens en perde, maar ons vertrou op die Naam van die HERE ons God.