Een ding weet ek nou. Die Here sal die persoon wat Hy koning maak, ook ’n oorwinnaar maak. Hy sal sy gebede beantwoord vanuit sy woonplek. Omdat die Here so sterk is, sal die Here hom altyd laat wen. Party mense dink hulle goeie oorlogswapens en vegvoertuie gaan hulle laat wen. Ons weet van beter. Dit is die Here ons God wat ons laat wen. Ons vertrou op Hom.
Lees Psalms 20
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 20:7-8
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's