Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 51:3-4

PSALMS 51:3-4 NLV

Wees my genadig, o God, volgens u troue liefde. Wis tog my sonde uit, op grond van u barmhartigheid. Was my skoon van my skuld. Reinig my van my sonde.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 51:3-4