PSALMS 51:3-4
PSALMS 51:3-4 AFR83
Wees my genadig, o God, in u troue liefde, wis my oortredings uit in u groot barmhartigheid! Was my skoon van my skuld, reinig my van my sonde!