OPENBARING 11:4-5

OPENBARING 11:4-5 NLV

Hulle is die twee olyfbome en ook die twee kandelare wat voor die Here van die hele aarde staan. As iemand hulle leed wil aandoen, kom daar vuurvlamme uit hulle monde wat hulle vyande verbrand. Elkeen wat hulle leed wil aandoen, moet só doodgemaak word.