DIE OPENBARING 11:4-5

DIE OPENBARING 11:4-5 AFR83

Hulle is die twee olyfbome en ook die twee lampe wat voor die Here van die aarde staan. As iemand hulle kwaad wil aandoen, kom daar vuur uit hulle monde uit en verteer hulle vyande. Só moet elkeen doodgemaak word wat hulle kwaad sal wil aandoen.