Deuteronomium 23:21

Deuteronomium 23:21 ABA

“Wanneer jy 'n gelofte gemaak het aan die Here, dan moet jy dadelik doen wat jy belowe het, want jou God die Here wil hê jy moet dit doen. As jy dit nie doen nie, dan doen jy sonde.