Deuteronomium 23:21

Deuteronomium 23:21 DB

“Dit gebeur dalk dat jy belowe om iets te doen as die Here jou God jou gebed beantwoord. Dan moet jy dadelik doen wat jy belowe het, want die Here jou God verwag van jou om jou woord te hou, om te doen wat jy vir Hom belowe het. As jy dit nie doen nie, sal jy skuldig wees aan ’n slegte ding wat jy die Here aandoen.