Deuteronomium 23:21

Deuteronomium 23:21 AFR20

“ Wanneer jy vir die HERE jou God 'n gelofte aflê, moet jy nie uitstel om dit na te kom nie, want die HERE jou God sal dit sonder twyfel van jou eis, en dan staan jy skuldig.