Esegiël 23:1-3

Esegiël 23:1-3 ABA

Ek het gehoor die Here sê vir my: “Mens, daar was twee vroue, hulle was dogters van dieselfde ma. Toe hulle jonk was in Egipte, het hulle begin om by mans te slaap. Dáár, toe hulle nog jongmeisies was, het mans al aan hulle borste begin voel.