ESEGIËL 23:1-3

ESEGIËL 23:1-3 AFR83

Die woord van die Here het tot my gekom: “Mens, daar was twee vrouens, dogters van dieselfde ma. Hulle was al onsedelik in Egipte, toe hulle jonk was. Dáár is hulle borste al betas, dáár, toe hulle nog jongmeisies was, is daar al aan hulle borste gevat.