Jeremia 40:3-4

Jeremia 40:3-4 ABA

Jou God het laat gebeur wat Hy gesê het, Hy het dit gedoen omdat julle sonde gedoen het teen Hom en nie gehoorsaam was aan Hom nie. Daarom het hierdie ding met julle gebeur. Maar kyk, ek haal nou die kettings van jou arms af. As jy wil, kom saam na Babel en ek sal vir jou sorg. As jy nie wil saamkom na Babel nie, bly hier. Kyk, die hele land is hier vir jou. Jy mag gaan waarnatoe jy wil.