Jeremia 9:1-2

Jeremia 9:1-2 ABA

Ek wens my kop was vol water, en my oë fonteine vol trane. Dan het ek elke dag en nag aangehou huil oor my volk se manne wat in die oorlog gesterf het. Ek wens iemand gee vir my 'n herberg in die woestyn, dan sal ek daarnatoe gaan, weg van my volk, want hulle is almal mense wat afgode dien, hulle is almal ontrou aan die Here.