Matteus 18:21-22

Matteus 18:21-22 ABA

Toe het Petrus na Jesus toe gekom en vir Hom gevra: “Here, hoeveel maal moet ek 'n ander gelowige vergewe wanneer hy sonde doen teen my? Moet ek hom baie maal vergewe, tot sewe maal?” Jesus sê toe vir Petrus: “Ek sê vir jou: Jy moet hom nie net sewe maal vergewe nie, maar sewentig maal sewe maal.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 18:21-22