Ek vra dit, want U het my altyd beskerm, U was vir my soos 'n toring waar die vyande nie by my kan kom nie. U moet my altyd by U laat bly, U moet my beskerm soos 'n hen haar kuikens beskerm onder haar vlerke. Sela
Lees Psalms 61
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 61:4-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's