Psalms 92:12-13

Psalms 92:12-13 ABA

Ek het gesien hoe my vyande val, ek het gehoor hoe skree die mense wat téén my is, die mense wat slegte dinge doen. Maar mense wat reg doen, is soos 'n palmboom wat groei, soos 'n sederboom wat hoog groei op die Libanon-berg.