Psalms 92:12-13

Psalms 92:12-13 DB

Ek geniet dit as mense wat my probeer onderkry, my nie stukkend kan trap nie. Ek is nie bang vir hulle nie, al ondermyn hulle my omdat hulle teen my in opstand kom. Iemand wat die Here liefhet, staan so sterk soos ’n yslike groot boom. Soos bome in die Libanon se woud, so sterk staan hy.