Psalms 92:12-13

Psalms 92:12-13 AFR20

My oog kyk neer op my teenstanders, op hulle wat teen my opstaan; my oor hoor met vreugde van die kwaaddoeners. Regverdiges – soos palmbome skiet hulle op, soos seders op die Libanon groei hulle hoog.