1 Samuel 21:12-13

1 Samuel 21:12-13 AFR20

Dawid het hierdie woorde ter harte geneem en baie bang geword vir Agis, die koning van Gat. Hy het hom toe voor hulle oë kranksinnig gehou. Hy het voorgegee dat hy waansinnig is terwyl hy in hulle hande was, en het merke gemaak op die poortdeure en die kwyl in sy baard laat afloop.