Kolossense 1:13-14

Kolossense 1:13-14 AFR20

God het ons uit die mag van die duisternis gered, en verplaas na die •koninkryk van sy geliefde Seun – deur wie ons bevryding, die vergifnis van sondes ontvang het.