KOLOSSENSE 1:13-14

KOLOSSENSE 1:13-14 AFR83

Hy het ons uit die mag van die duisternis weggeruk en ons onder die heerskappy gestel van sy Seun wat Hy liefhet. Deur die Seun het ons die verlossing verkry, die vergewing van ons sondes.