Daniël 10:1

Daniël 10:1 AFR20

In die derde regeringsjaar van Kores, die koning van Persië, is 'n woord geopenbaar aan Daniël, wat Beltsasar genoem is. Die woord is betroubaar en gaan oor 'n groot stryd. Hy het die woord verstaan en insig gekry in die openbaring.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 10:1