Daniël 8:1-2

Daniël 8:1-2 AFR20

In die derde regeringsjaar van koning Belsasar is daar aan my, Daniël, 'n visioen geopenbaar, ná die een wat aan die begin aan my geopenbaar is. In die visioen het ek myself in die vestingstad Susan, in die Elamprovinsie, gesien. Ek sien toe in die visioen dat ek langs die Ulaikanaal is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 8:1-2