DANIËL 8:1-2

DANIËL 8:1-2 AFR83

Nadat ek, Daniël, hierdie visioen gesien het, het ek in die derde regeringsjaar van koning Belsasar nog 'n visioen gesien. In dié visioen het ek my in die vestingstad Susan bevind, in die provinsie Elam. Ek sien toe dat ek by die Ulairivier is

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 8:1-2