Deuteronomium 1:17

Deuteronomium 1:17 AFR20

Moenie partydig wees in 'n regsaak nie. Luister na die onbelangrike persoon soos julle na die belangrike persoon sou luister. Moet julle nie deur 'n mens laat afdreig nie, want die regspraak is 'n saak van God. 'n Saak wat vir julle te moeilik is, moet julle na my toe bring, dan sal ek dit verhoor.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 1:17