Deuteronomium 34:9

Deuteronomium 34:9 AFR20

Josua, die seun van Nun, was vervul met 'n gees van wysheid, omdat Moses sy hande op hom gelê het. Die Israeliete het na hom geluister, soos die HERE Moses beveel het.