Eksodus 7:9-10

Eksodus 7:9-10 AFR20

“As die farao met julle praat en sê, ‘Doen julle 'n teken!’ dan moet jy vir Aäron sê, ‘Neem jou staf en gooi dit voor die farao neer, dan sal dit 'n slang word.’ ” Moses en Aäron het toe na die farao gegaan en gemaak soos die HERE beveel het. Aäron het sy staf voor die farao en voor sy amptenare neergegooi, en dit het 'n slang geword.