Esra 5:11

Esra 5:11 AFR20

“ Hulle het ons soos volg geantwoord, ‘Ons is die dienaars van die God van hemel en aarde en ons herbou die huis wat baie jare voor hierdie een gebou is. 'n Groot koning van Israel het dit gebou en voltooi.