Galasiërs 1:3-4

Galasiërs 1:3-4 AFR20

Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus, Hy wat Homself gegee het vir ons sondes, om ons te red uit die huidige bose bedeling, volgens die wil van ons God en Vader

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 1:3-4