Haggai 2:9

Haggai 2:9 AFR20

‘Die heerlikheid van hierdie huis sal groot wees, nog groter as tevore,’ sê die HERE, Heerser oor alle magte. ‘En op hierdie plek sal Ek vrede gee,’ is die uitspraak van die HERE, Heerser oor alle magte.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Haggai 2:9