Jesaja 28:16

Jesaja 28:16 AFR20

Daarom, so sê my Heer, die HERE: “Kyk, Ek lê 'n fondamentklip in Sion, 'n uitgesoekte klip – 'n kosbare hoeksteen as fondament gelê. Die een wat vertrou, hoef nie haastig weg te gaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 28:16