Jesaja 35:3-4

Jesaja 35:3-4 AFR20

Maak die slap hande sterk, versterk die wankelende knieë. Sê vir dié wat angstig is: “Hou moed, moenie bang wees nie! Kyk, hier is julle God; die wraak kom, die vergelding deur julle God. Hy is die Een wat sal kom en julle verlos.”