Jesaja 40:6-7

Jesaja 40:6-7 AFR20

'n Stem sê toe: “Roep uit!” En ek vra: “Wat moet ek uitroep? Alle mense is immers gras; en al hulle trou is soos 'n veldblom. Gras verdor, 'n blom verwelk wanneer die asem van die HERE daarop blaas. Waarlik, die volk is maar net gras!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 40:6-7