JESAJA 40:6-7

JESAJA 40:6-7 AFR83

Iemand sê: “Roep!” En ek vra: “Wat kan ek roep? Alle mense is soos gras, alles waarop hulle staatmaak, is soos 'n veldblom: gras verdor en blomme verwelk as die Here sy wind daaroor laat waai.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 40:6-7