Jeremia 9:1-2

Jeremia 9:1-2 AFR20

Ag, was my hele kop maar water, en my oog 'n fontein van trane, sodat ek dag en nag kon huil oor die gesneuweldes van die dogter van my volk! “Ag, was daar maar in die woestyn 'n oornagplek vir reisigers! Dan sou Ek my volk verlaat en van hulle af weggaan; want hulle pleeg almal egbreuk, hulle is 'n bende troueloses.