Josua 2:8-9

Josua 2:8-9 AFR20

Voordat die verkenners gaan lê het om te slaap, het sy op die dak geklim na hulle toe. Sy het vir die manne gesê: “Ek weet dat die HERE aan julle die land gegee het, en dat vrees vir julle ons oorval het, ja, dat al die inwoners van die land sidder oor julle.