Josua 2:8-9

Josua 2:8-9 DB

Voordat die spioene uit Israel daardie aand gaan slaap het, het Ragab na hulle toe gegaan en vir hulle gesê: “Ek weet die Here het hierdie land vir julle gegee. Ons almal is bang vir julle. Om die waarheid te sê, die mense bewe so bang is hulle vir julle.