Maleagi 3:11-12

Maleagi 3:11-12 AFR20

Ek sal vir julle die sprinkane berispe, sodat hulle nie die opbrengs van julle landerye verwoes nie, en die druiwestok in die wingerd sal vir julle nie sonder vrugte wees nie,” sê die HERE, Heerser oor alle magte. “En al die nasies sal julle gelukkig noem, omdat julle 'n begeerlike land sal wees,” sê die HERE, Heerser oor alle magte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 3:11-12