Spreuke 2:7-8

Spreuke 2:7-8 AFR20

Vir die opregtes hou Hy vindingrykheid in bewaring, as 'n skild vir hulle wat onberispelik leef, deurdat Hy die paaie van die reg bewaak; die pad van sy getroue volgelinge beskerm Hy.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 2:7-8